hoërskool pretoria-noord reglement ...3. fotografie 22 4. cheerleaders 23 5. junior stadsraad 23 6....
TRANSCRIPT
HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD
REGLEMENT: MERIETEFUNKSIE
(26 / 01 / 2020)
ALGEMEEN
1. AFDELINGS: A Akademie B Sport C Kultuur
D Diens E Ereroltoekennings F Trofee
2. TOEKENNINGS: Goud: Erekleure Silwer: Half-erekleure
Blou: Erekaart Swart: Verdienstelikheid 3. Leerders en oud-leerders wat Nasionale Kleure verwerf het op
enige sportgebied ontvang ‘n spesiale toekenning van die skool. 4. Nuwe leerders se gegewens vanaf vorige skole kan oorweeg word
vir toekenning van half-erekleure sowel as erekleure. 5. Slegs die hoogste kleure word toegeken. ‘n Leerder kan nie half-
en erekleure vir dieselfde aktiwiteit behaal nie. 6. Indien ‘n leerder nie vir erekaart en/of kleure kwalifiseer nie, mag daar
aan die leerder ‘n sertifikaat(swart) vir deelname/verdienstelikheid vir deelname toegeken word maar slegs indien die leerder minstes 80 % van die wedstryde vir ‘n skoolspan gespeel of aktiwiteit deelgeneem het.
7. Leerder kan nie ‘n erekaart en kleure vir dieselfde prestasie behaal nie. 8. ‘n Leerder kan slegs ‘n eenmalige toekenning vir half- en erekleure
per jaar in dieselfde aktiwiteit/sportsoort verwerf. Meer prestasies word op dieselfde kaart vermeld.
9. Wanneer ‘n leerder die tweede jaar vir half-erekleure in ‘n spesifieke aktiwiteit/sportsoort kwalifiseer word erekleure toegeken. Dit hoef nie twee opeenvolgende jare te wees nie.
10.Na die eerste toekenning van erekleure word hertoekenning van erekleure gemaak indien weer aan die betrokke vereistes voldoen is.
11.‘n Erekleure sakwapen word verwerf wanneer ‘n leerder sy eerste erekleure verkry het.
12.Met die aandfunksie sal slegs half-erekleure, erekleure, trofee, boekpryse en medaljes toegeken word; asook top akademiese toekennings per graad. Erekaarte en sertifikate word tydens die oggendfunksie toegeken.
13.Verandering aan die reglement moet skriftelik ingedien word aan die dagbestuur van die skool, wat dit sal oorweeg en dan vir finale goedkeuring aan die BL sal voorhou.
14.Verandering sal slegs oorweeg word indien dit voor einde Februarie van die betrokke jaar vir goedkeuring, ingehandig word.
NOMINASIES
1. Raadpleeg die vereistes en maak baie seker dat alle leerders wat by die aktiwiteite betrokke is, oorweeg word. Daar mag geen foute wees nie.
2. Groepe/sportspanne word alfabeties verskaf. 3. By sportspanne word die kaptein/e eerste gegee, die res volg alfabeties. 4. Die bewoording bo-aan elke groep word gegee volgens die
aangehegte bylaag. 5. Gebruik die voorgeskrewe vorm vir nominasies. 6. Die toekennings aan individue moet uiters objektief geskied. Verkry ook
ander menings indien moontlik. 7. Die toekennings van half-erekleure en erekleure word gewoonlik
toegeken op grond van prestasies oor meer as een jaar. Vorige rekords van merietefunksies moet dus geraadpleeg word. Daar is rekord van alle vorige toekennings in die sentrale lêer.
8. Die organiseerder, gradevoog of aangewese persoon stel die finale lys saam en aanvaar verantwoordelikheid vir die korrektheid van die inligting in sy/haar afdeling.
9. Indien die inligting deur alle organiseerders korrek en eenvormig gegee word, vergemaklik dit die tikwerk en skakel foute uit.
10. Indien ‘n leerder ‘n besering in die seisoen opdoen terwyl die skool verteenwoordig was in ‘n betrokke span en dus nie vir die 80 % kwalifiseer nie, mag die dagbestuur die toekenning oorweeg indien die leerder wel meer as 50 % van die wedstryde gespeel het voordat of nadat die besering opgedoen word. Die dagbestuur moet dan van die nodige motivering voorsien word en sal die spesiale gevalle volgens meriete oorweeg. Die reëling geld ook vir ‘n leerder wat aan twee skoolsportsoorte gelyktydig deelneem en dalk ook nie vir die 80 % kwalifiseer nie.
2
INHOUDSOPGAWE Bladsy
AFDELING A : Akademie 4
AFDELING B: Sport 5
1. Atletiek 5
2. Landloop 7
3. Swem 8
4. Rugby 9
5. Hokkie (Seuns en dogters) 10
6. Netbal 11
7. Krieket 12
8. Tennis 13
9. Jukskei 13
10. Gholf 14
11. Sagtebal 15
12. Skaak 16
13. Perdesport 16
14. Sokker 17
15. Sport Buite Skoolverband 17
AFDELING C: Kultuur 18
1. Redenaars en Debat 18
2. Kunswedstryde 18
3. Toneel en PNNK 18
4. Afrikaanse Ekspo 19
5. Koorsang en Revue 19
6. Publikasies 20
7. Vereningings 20
8. Kultuur buite skoolverband 20
AFDELING D: Diens, Leierskap en ander aktiwiteite 21
1. Toekennings vir besondere diens 21
2. Noodhulp 22
3. Fotografie 22
4. Cheerleaders 23
5. Junior Stadsraad 23
6. Skoolbywoning 24
7. VLR en PN-raad 24
8. Brugbou- en waterkompetisie 24
9. Wetenskap Ekspo 24
10 Sang/Geesgroep 25
AFDELING E: Ereroltoekennings 26
Normtabelle vir
1. Sportleerder 27
2. Kultuurleerder 28
3. Veelsydigheid 29
AFDELING F: Trofeë en BYLAAG tot Trofeë 30 - 31
3
AFDELING A: AKADEMIE
Akademie Toekenning
Erekaart 1. ‘n Minimum gemiddeld vir al die vakke gesamentlik vir die voorafgaande rapportpunte asook die Erekaart
rekordeksamen(gr 12) en slegs promosiepunte(gr 8-11) van die betrokke jaar
Gr 8 en 9: 75% Gr 10: 75% Gr 11 en 12: 70%
2. Beste prestasie in graad 12 in elke eksamenvak. Die finale punte van elke vak wat behaal is aan die Erekaart + boekbewys +
einde van die voorafgaande rapportpunte asook in die rekordeksamen word oorweeg. wisseltrofee
3. Beste prestasie in graad 8-11 in elke eksamenvak. Die finale punte van elke vak wat behaal is aan die Erekaart + wisseltrofee
einde van die jaar vir promosiepunte word oorweeg.
4. Derde hoogste gemiddeld vir alle vakke gesamentlik in graad 12 vir die voorafgaande rapportpunte en Erekaart graad 8-11 aan die einde van die jaar vir promosiepunte word oorweeg.
5. Tweede hoogste gemiddeld vir alle vakke gesamentlik in graad 12 vir die voorafgaande rapportpunte Erekaart en graad 8-11 aan die einde van die jaar vir promosiepunte word oorweeg.
6. Hoogste gemiddeld vir alle vakke gesamentlik in graad 12 vir die voorafgaande rapportpunte en graad Erekaart + boekbewys(slegs gr 12)
8-11 aan die einde van die jaar vir promosiepunte word oorweeg. + wisseltrofee
7. Beste tweetalige leerder - gr 12. Erekaart + boekbewys +
wisseltrofee
Half-Erekleure 1. Aan die einde van gr 8 indien die gemiddeld van al die leerareas gesamentlik vir die promosiepunte aan Erekaart + balkie: AKADEMIES
die einde van die jaar minstens 80% is saam met gewone sakwapen
2. Aan die einde van gr 9 indien die gemiddeld van al die leerareas gesamentlik vir die promosiepunte aan
die einde van die jaar minstens 80% is
3. Aan die einde van gr 10 indien die gemiddeld van al die vakke gesamentlik vir die promosiepunte aan die einde van die jaar minstens 80% is
4. Aan die einde van gr 11 indien die gemiddeld van al die vakke gesamentlik vir die promosiepunte aan die einde van die jaar minstens 75% is
5. Aan die einde van gr 12 indien die gemiddeld van al die vakke gesamentlik vir die voorafgaande
rapportpunte van gr 12 minstens 75% is
Erekleure 1. Wanneer ‘n leerder die tweede keer vir half-erekleure kwalifiseer word erekleure toegeken. Dit hoef nie Erekaart + eresakwapen + balkie:
twee opeenvolgende jare te wees nie. AKADEMIES
4
AFDELING B: SPORT
1. Atletiek Erekaart 1. 80% deelname aan moontlike byeenkomste gedurende die
seisoen, ingesluit Interhoër 2. Rekord tydens huissport (wen item) 3. Victrix Ludorum, junior dogter (Huissport) 4. Victrix Ludorum, senior dogter (Huissport) 5. Victor Ludorum, junior seun (Huissport) 6. Victor Ludorum, senior seun (Huissport) 7. Interhoërwenner (aflos ingesluit) 8. Behaal ‘n medalje buite Pretoria (1e, 2e of 3e plek) bv Top 20 9. As lid van die skoolspan wat Interhoër gewen het 10.Top 12 TUT 1 jaar deelname 11. Top 20 1 jaar deelname 12. Distrikspan 1 jaar gekies en deelgeneem aan Gauteng Kampioenskappe
Half- 1. In 1 jaar meer as 1 item op Interhoër wen. (Aflos ingesluit)
Erekleure 2. Vir 2 jaar (ook onderbroke), een item op Interhoër wen.
(Aflos ingesluit)
3. Behaal ‘n medalje (silwer of brons) op Gauteng-Noord
kampioenskapsbyeenkoms
4. By 1 geleentheid gekwalifiseer vir S.A. Kampioenskap tydens ‘n
amptelike byeenkoms
5. Vir 2 jaar (ook onderbroke) ‘n toekenning genoem onder erekaart
2-6 ontvang
6. ‘n Trofee op Interhoër ontvang as individuele atleet of as lid van
aflosspan
7. Wen ‘n medalje (silwer/brons) op Gauteng-skolekampioenskap
8. Rekord met Interhoër
9. Top 20 Bloemfontein 2 jaar deelname
10.Top 12 TUT, span behaal 1ste plek of 2 jaar deelname
11. Distrikspan 2 jaar gekies en deelgeneem aan Gauteng
Kampioenskappe
5
Erekleure 1. Vir 2 jaar (ook onderbroke) meer as 1 item op interhoër wen
(aflosse ingesluit)
2. Vir 3 jaar (ook onderbroke), een item op interhoër wen
(aflos ingesluit)
3. Gauteng-Noord provinsiale span verteenwoordig
4. ‘n Goue medalje op die Gauteng-Noord junior kampioenskap
verower
5. ‘n Medalje op die S.A. Kampioenskap + SA skolekampioenskap
verower
6. Vir 4 jaar (ook onderbroke) ‘n toekenning op Huissport
7. Vir 2 jaar (ook onderbroke) 2 toekennings op Huissport.
8. Wen ‘n goue medalje op die Gauteng skole kampioenskappe.
9. Verteenwoordig die Gauteng-span; Gauteng-Noord span
10.Top 20 Bloemfontein 3 jaar
11.Top 12 TUT 3 jaar deelname
12. Distrikspan 3 jaar gekies en deelgeneem
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele trofeë gewen tydens die seisoen word weer oorhandig
(Sien bylaag vir kriteria van trofeë)
6
2. Landloop
Erekaart 1. Hele span wat 1e, 2e of 3e plek behaal in die Pretoria Skoleliga
(Net die 1ste 4 atlete)
2. ‘n Atleet wat in skole byeenkomste onder die eerste 10 eindig
3. ‘n Atleet wat ‘n medalje (1e, 2e of 3e plek) buite G.N. verwerf
4. Beste 0/15 dogter
5. Beste Bo 15 dogter
6. Beste 0/15 seun
7. Beste Bo 15 seun
8. Neem aan ten minste 80% van die byeenkomste gedurende
die seisoen deel
afgelope seisoen. Indien die Distrikwenners of Ligawenners,
Half- 1. Vir 2 jaar (ook onderbroke) onder die 1ste 10 in skoleliga
Erekleure byeenkomste eindig
2. Vir 1 jaar ‘n medalje op die skolekampioenskap verower
3. Die hele span wat 2e of 3de plek by die S.A.-Skolekampioenskap
behaal
Erekleure 1. Vir 2 jaar (ook onderbroke) by elke byeenkoms van ‘n bepaalde
seisoen onder die eerste 5 in die skoleligabyeenkomste eindig
2. Verkies tot Gauteng-Noord span
3. Vir 2 jaar (ook onderbroke) ‘n medalje op die skolekampioenskap
(Gauteng) verower 4. Lede van die span wat die S.A.-Skolekampioenskap wen
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
7
3. Swem
Erekaart 1. 80% deelname (gedurende seisoen ingesluit Interhoër)
2. Interhoërwenner (aflos ingesluit)
3. Rekord tydens Interhoër
4. As lid van skoolspan wat Interhoër gewen het
5. Streekspan (distrik) 1 jaar gekies en deelgeneem
6. Plek behaal tydens Gauteng-proewe
Half- 1. Vir 1 jaar meer as een item op Interhoër gewen (aflosse
Erekleure ingesluit)
2. Vir 2 jaar (ook onderbroke) een item gewen op Interhoër (aflos
ingesluit)
3. Streekspan (distrik) 2 jaar gekies en deelgeneem
Erekleure 1. Vir 2 jaar (ook onderbroke) meer as 1 item gewen op Interhoër
(aflosse ingesluit)
2. Vir 3 jaar (ook onderbroke) 1 item gewen op Interhoër (aflosse
ingesluit)
3. Streekspan 3 jaar gekies en deelgeneem
4. Goue medalje op GN-kampioenskappe
5. Medalje op SA-kampioenskappe
6. Level 2 of 3
Northern Tigers Kampioenskappe vervang Gauteng-Noord en
swemmer kwalifiseer daardeur vir Levels
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
8
4. Rugby
Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
3. 1 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
Half- 1. Vir 1 jaar 0/16A en 1 jaar eerstespan gespeel / Vir 2 jaar
Erekleure eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 2
seisoene)
2. Beeldtrofee of PUK 16 of Stadsbeker naaswenners
3. 2 jaar AVS gespeel indien vir die skool se A-span gespeel
4. 1 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
5. 1 jaar Blou Bulle klub gekies en gespeel indien vir die skool se
A-span gespeel
Erekleure 1. Vir 1 jaar 0/16A en 2 jaar eerstespan gespeel / 3 jaar
eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 3
seisoene)
2. Vir 1 jaar Blou Bulle A of B skolespan gekies en gespeel
3. Beeldtrofee of PUK 16 of Stadsbeker wenners
4. 2 jaar Blou Bulle klub gekies en gespeel indien vir die skool se
A-span gespeel 5. 3 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
6. 2 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
9
5. Hokkie (Seuns en Dogters) Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
3. 1 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
Reserwes:
80% van die wedstryde gespeel of ‘n gedeelte daarvan gespeel.
Half- 1. Vir 1 jaar 0/16A en 1 jaar eerstespan gespeel / Vir 2 jaar
Erekleure eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 2
seisoene)
2. 2 jaar AVS gespeel indien vir die skool se A-span gespeel
3. 1 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
4. Noordvaal of PUK 16 of Stadsbeker naaswenners
Erekleure 1. Vir 1 jaar 0/16A en 2 jaar eerstespan gespeel / 3 jaar
eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 3
seisoene)
2. Gekies vir Gauteng-Noord skolespan
3. 3 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel 4. 2 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
5. Noordvaal of PUK 16 of Stadsbeker wenners
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
10
6. Netbal Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
3. 1 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
Half- 1. Vir 1 jaar 0/16A of 0/17A en 1 jaar eerstespan gespeel / Vir 2
Erekleure jaar eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor
2 seisoene)
2. 2 jaar AVS gespeel indien vir die skool se A-span gespeel
3. 1 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
4. Naaswenners van Tshwane kampioenskap of PUK 16-reeks
Erekleure 1. Vir 1 jaar 0/16A of 0/17A en 2 jaar eerstespan gespeel / 3 jaar
eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 3
seisoene)
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord A of B skolespan gespeel
3. Wenners van Tshwane kampioenskap of PUK 16
4. 3 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
5. 2 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
11
7. Krieket Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
3. 1 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
Half- 1. Vir 2 jaar eerstespan gespeel (ten minste 80% van die
Erekleure wedstryde oor 2 seisoene)
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord B skolespan gespeel
3. Distrikspan vir 1 jaar gekies en gespeel
4. 2 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
5. 1 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
Erekleure 1. Vir 3 jaar eerstespan gespeel (ten minste 80% van die
wedstryde oor 3 seisoene)
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord A/B skolespan gespeel
3. Provinsiale wenners
4. Wenners van dubbelpaaltjie toernooi of 20/20-reeks
5. Distrikspan vir 2 of meer jaar gekies
6. 3 jaar AVS gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel ten minste 80%
7. 1 jaar Navsfed gekies en gespeel indien vir die skool se A-span
gespeel
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
12
8. Tennis
Erekaart 1. Eerste spanne: Bo/15 seuns, Bo/15 dogters
2. Spanne wat ligawenners is. ‘n Spanlid moet ten minste 80%
ligawedstryde gespeel het
Half- 1. Vir 2 jaar 1e span gespeel, ten minste 80% van die wedstryde. Erekleure 2. Vir 2 jaar (ook onderbroke) aangewys as die beste speler in die
ouderdomsgroep en ten minste 80% van die wedstryde gespeel
3. 3. Beklee posisie 30 tot 50 op die G.N.-ranglys
Erekleure 1. Vir 3 jaar 1e span gespeel, ten minste 80% van die wedstryde.
2. Beklee vir twee jaar posisie 30 tot 50 op die G.N-ranglys
3. Beklee posisie 1 - 29 op die G.N.-ranglys
4. Verkies word tot ‘n provinsiale span
5. Indien individueel inskryf vir provinsiale kampioenskappe en die
finaal haal
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
Interne Tennistoernooitrofeë
9. Jukskei Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld.
2. Juniorspanne wat hul liga gewen het. ‘n Lid moet ten minste
80% van die wedstryde gespeel het.
Half- 1. Vir 2 jaar lid van die 1e span gespeel, ten minste 80% van die
Erekleure wedstryde.
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord ligawenners
Erekleure 1. Vir 3 jaar lid van die 1e span gespeel, ten minste 80% van die
wedstryde.
2. Deurgedring na Direkteurstrofee
3. Provinsiale kleure
Trofeë Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
(Erekaart) oorhandig
13
10. Gholf Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld.
2. Spanne wat hul liga gewen het. ‘n Lid moet ten minste 80% van
die wedstryde gespeel het.
Half- 1. Vir 2 jaar lid van die 1e span gespeel, ten minste 80% van die
Erekleure wedstryde.
Erekleure 1. Vir 3 jaar lid van die 1e span gespeel, ten minste 80% van die
wedstryde.
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord A of B skolespan gespeel
3. Provinsiale wenners
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
14
11. Sagtebal Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
Half- 1. Vir 1 jaar 0/16A en 1 jaar eerstespan gespeel / Vir 2 jaar
Erekleure eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 2
seisoene)
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord B skolespan gespeel
3. Provinsiale naaswenners
Erekleure 1. Vir 1 jaar 0/16A en 2 jaar eerstespan gespeel / 3 jaar
eerstespan gespeel (ten minste 80% van die wedstryde oor 3
seisoene)
2. Gekies om Gauteng op SA toernooi te verteenwoordig en
gespeel
Kleure oorhandig aan die begin van daaropvolgende jaar
3. Provinsiale wenners
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
(Sien bylaag vir kriteria van trofeë)
15
12. Skaak
Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel vir
die eerstespan of A-span (indien geen 0/19-span ingeskryf)
gedurende die afgelope seisoen. Indien die eerstespan 80%
van die wedstryde gewen het, word dit op dieselfde erekaart
vermeld.
2. Spanne wat 80% van hul wedstryde gewen het, uitgesonderd
die eerstespan. ‘n Lid moet ten minste 80% van die wedstryde
gespeel het.
3. By ‘n amptelike toernooi onder die eerste 10 eindig (individu)
Half- 1. Vir 2 jaar die A-span verteenwoordig en ten minste 80% van die
Erekleure wedstryde oor die 2 jaar gespeel
2. Onder eerste drie eindig in GN-kampioenskappe
Erekleure 1. Vir 3 of meer jaar die A-span verteenwoordig en ten minste
80% van die wedstryde oor die 3 jaar gespeel
2. Provinsiale wenners
3. Verteenwoordig provinsiale span
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart) Alle individuele of span trofeë gewen tydens die seisoen word weer
oorhandig
13. Perdesport
Erekaart 1. Neem aan ten minste 80% van die ligas deel gedurende die
afgelope seisoen. Indien die Distrikwenners of Ligawenners,
word dit op dieselfde erekaart vermeld.
Half- Erekleure
Erekleure 1. Vir 1 jaar Gauteng-Noord A of B skolespan deelgeneem 16
14. Sokker
Erekaart 1. Eerstespanlid. Ten minste 80% van die wedstryde gespeel
virdie eerstespan gedurende die afgelope seisoen. Indien die
eerstespan 80% van die wedstryde gewen het, word dit op
dieselfde erekaart vermeld.
2. Spanne wat hul liga gewen het. ‘n Lid moet ten minste 80% van
die wedstryde gespeel het.
Half- 1. Vir 1 jaar 0/16 en 1 jaar eerstespan gespeel. Vir 2 jaar
Erekleure eerstespan gespeel. (Ten minste 80% van die wedstryde oor
twee seisoene).
Erekleure 1. Vir 1 jaar 0/16 en 2 jaar eerstespan gespeel / 3 jaar lid van die
1e span (Ten minste 80% van die wedstryde oor 3 seisoene).
2. Vir 1 jaar Gauteng-Noord A of B skolespan gespeel
15. Spesiale Toekennings – Sport buite skoolverband
Erekaart 1. Erkenning vir provinsiale kleure in sportsoorte buite
skoolverband.
2. Behaal ‘n 1ste, 2de of 3de plek op GN / Gauteng
kampioenskappe
3. Verteenwoordig GN of Gauteng op ‘n interprovinsiale
byeenkoms
4. Behaal ‘n 1ste, 2de of 3de plek op ‘n interprovinsiale
byeenkoms
5. Verteenwoordig GN / Gauteng op die SA-kampioenskappe
6. Skeidsreg – alle sportsoorte (sien toekennings vir besondere
diens)
Erekaart 1. Erekaart en SPESIALE TOEKENNING vir verwerwing van
nasionale kleure en deelname in die nasionale span (nie
uitnodigingspan nie)
(Ontvang nie erekleure nie)
17
AFDELING C: KULTUUR
1. Redenaars (Afr en Eng)
Erekaart 1. Twee jaar aan elke interne redenaars geleentheid deelgeneem
2. Deelname aan ‘n eksterne kompetisie en behaal ‘n eerste plek
Half-
1. Beste senior/junior redenaar 2. Drie jaar deelname aan elke interne redenaars geleentheid 3. Twee jaar deelname aan ‘n eksterne kompetisie en behaal ‘n eerste plek
Erekleure 4. Dringdeur na die volgende rondte van ATKV
Erekleure
1. Twee jaar aangewys as die beste redenaar 2. Vier jaar deelname aan elke interne redenaars geleentheid 3. Drie jaar deelname aan ‘n eksterne kompetisie en behaal ‘n
eerste plek 4. Behaal ‘n eerste tot vyfde plek op provinsiale vlek in ATKV- kompetisie
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
2. Debat Erekaart 1. Eerste drie plekke by die interne debatkompetisie behaal vir een
jaar 2. Verteenwoordig die skool by ‘n ATKV-kompetsie Half- 1. In ‘n plaaslike kompetisie onder die eerste twee plekke geeindig, Erekleure bv. ATKV-eerste rondte
2. Twee jaar die skool verteenwoordig Erekleure 1. Wenner of naaswenner in ‘n nasionale kompetisie eindig, bv.
ATKV - nasionale rondte
2. Twee jaar wenner of naaswenner
3. Drie jaar die skool verteenwoordig Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
3. Kunswedstryde
Erekaart Alle inskrywings moet deur die skool gedoen wees. Geen groep inskrywings.
1. ‘n Goue sertifikaat verwerf op kunswedstryd
Half- 1. Vyf goue sertifikate in dieselfde jaar verwerf (geen
Erekleure groepinskrywings)
2. Trofeewenner in afdeling vir individuele items
Erekleure 1. Agt goue sertifikate in dieselfde jaar verwerf (geen
groepinskrywings)
2. Twee of meer trofee (afdelingswenners)
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
18
4. Toneel en PNNK
Erekaart 1. 1 jaar deelname aan Toneel
2. 2 jaar deelname aan PNNK
3. Rol in volskaalse opvoering
Half- 1. Drie jaar karakterrolle vertolk
Erekleure
Erekleure 1. Vier jaar karakterrolle vertolk
2. Individuele toekenning (beste speler)
5. Afrikaanse Ekspo
Erekaart 1. Een jaar deelname
Half- 1. Nasionale vlak silwer(70-79%) / brons (60-69 %) Erekleure
Erekleure 1. Nasionale vlak goud (bo 80 %) Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
6. Koorsang / Revue
Erekaart 1. Een jaar lid van revue / skoolkoor (deelname van 80% aan
oefeninge en optredes) Half- 1. Koor: 1 jaar lid van GN jeugkoor / Jakarandakoor / Erekleure Magaliesberg kinderkoor
2. Twee jaar lid van revue / skoolkoor(80% deelname oefeninge en
optredes) Erekleure 1. Twee jaar wenners op streeksvlak
2. Trofeewenners op provinsiale vlak / landsvlak (bv ATKV)
3. Koor: 2 jaar lid van GN jeugkoor / Jakarandakoor / Magaliesberg kinderkoor
4. Drie jaar lid van revue/ skoolkoor (80% deelname aan oefeninge en optredes)
5. Uitgenooi en opgetree/deelname (nav oudisies) by Tshwane
Jeugkunstefees
6. Aangewys as afdelingwenners of algehele wenners
(Kunswedstryde en kompetisies)
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
7. Publikasies
Erekaart 1. Twee jaar uitstaande diens op redaksie van Wapadlig of Ebony
and Ivory
Half- 1. Drie jaar uitstaande diens op redaksie
Erekleure
Erekleure 1. Vier jaar uitstaande diens op redaksie 19
8. Vereningings: VCSV-GPS
Erekaart 1. Twee jaar lid van VCSV-GPS span met 80% bywoning van alle aktiwiteite
2. Een jaar diens op die dagbestuur met uitstaande diens en 80% bywoning van alle aktiwiteite, aksies en vergaderings
Half-Erekleure 1. Drie jaar lid van VCSV-GPS span met 80% bywoning van alle aktiwiteite
2. Twee jaar diens op die dagbestuur met uitstaande diens en 80% bywoning van alle aktiwiteite, aksies en vergaderings
Erekleure 1. Vier jaar lid van VCSV-GPS span met 80% bywoning van alle aktiwiteite
2. Drie jaar diens op die dagbestuur met uitstaande diens en 80% bywoning van alle aktiwiteite, aksies en vergaderings
Trofeë (Erekaart)
Sien aanhangsel F
9. Kultuur buite skoolverband
Erekaart 1. Twee jaar deelname aan Voortrekkers op Hoërskool
Half- 1. Drie jaar deelname aan Voortrekkers op Hoërskool Erekleure
Erekleure
1. Vier jaar deelname aan Voortrekkers op Hoërskool en/of ingeskryf vir deelname aan die Presidentsverkenner-toekennig (Presidentverkenner ontvang ‘n medalje)
Trofeë
(Erekaart) Sien aanhangsel F
20
AFDELING D: DIENS / LEIERSKAP / ANDER AKTIWITEITE
1. Toekennings vir besondere diens
Erekaart 1. Spankapteine wat uitstaande diens gelewer het
2. Ander verdienstelike optrede deur leerders
3. Skeidsreg en tellinghou: alle sportsoorte. 1 jaar diens as
skeidsregter of tellinghouer (Ten minste 80% van wedstryde /
kompetisies diens gedoen)
4. Voorsang / begeleiding (80% van geleenthede diens gedoen),
medialeiers, advertensieborde, tegniese span of oudivisuele
span: 1 of 2 jaar uitstaande diens gelewer
5. 1 of 2 jaar uitstaande diens as souffleuse of verhoogbestuurder
vir die toneel gelewer.
6. 1 jaar lid van die onthaalraad met 80% betrokkenheid by
onthale
Half- 1. Skeidsreg en tellinghou: alle sportsoorte. Slaag eksamen die
Erekleure tweede keer en 2 jaar diens as skeidsregter of tellinghouer (Ten
minste 80% van wedstryde / kompetisies diens gedoen)
2. Voorsang / begeleiding (80% van geleenthede diens gedoen),
medialeiers, advertensieborde, tegniese span of oudivisuele
span: 3 jaar uitstaande diens gelewer
3. Drie jaar uitstaande diens as souffleuse of verhoogbestuurder
vir die toneel gelewer.
4. 2 jaar lid van die onthaalraad met 80% betrokkenheid by
onthale
Erekleure 1. Skeidsreg en tellinghou: alle sportsoorte. 3 of meer jaar diens
as skeidsregter of tellinghouer (Ten minste 80% van wedstryde
/ kompetisies diens gedoen) 2. Voorsang / begeleiding (80% van geleenthede diens
gedoen), medialeiers, advertensieborde, tegniese span of oudivisuele span: 4 jaar uitstaande diens gelewer
3. 4 jaar uitstaande diens as souffleuse of verhoogbestuurder vir die toneel gelewer.
4. 3 jaar lid van die onthaalraad met 80% betrokkenheid by onthale
* Diskresie volgens organiseerders sal bepalend wees vir die toekennings
21
2. Noodhulp
Erekaart 1. Leerder wat vlak 1 sertifkaat verwerf het en 1 jaar getroue diens
gelewer het
Half- 1. Leerder wat vlak 2 sertifikaat verwerf het en 2 jaar besondere
Erekleure diens gelewer het.
Erekleure 1. Leerder wat vlak 3 sertifikaat verwerf het en 3 of meer jaar
besondere diens gelewer het.
Trofeë Sien aanhangsel F
(Erekaart)
3. Fotografie
Erekaart 1. 1 of 2 jaar deelname aan Fotografie met ten minste 80%
bywoning en ten minste twee skoolaktiwiteite deur die loop van
die jaar afgeneem met foto’s waarvan kwaliteit geskik is vir
plasing op Webwerf en Wapadlig. Half- 1. 3 jaar deelname aan Fotografie met ten minste 80% bywoning
Erekleure en ten minste drie skoolaktiwiteite deur die loop van die jaar
afgeneem met foto’s waarvan kwaliteit geskik is vir plasing op
Webwerf en Wapadlig. Erekleure 1. 4 jaar deelname aan Fotografie met ten minste 80% bywoning
en ten minste drie skoolaktiwiteite deur die loop van die jaar
afgeneem met foto’s waarvan kwaliteit geskik is vir plasing op
Webwerf en Wapadlig.
4. Cheerleaders
Erekaart 1. 1 of 2 jaar deelname met ten minste 80% bywoning van
oefeninge en optredes. (met minimum van 5 optredes deur die
jaar) Half- 1. 3 jaar deelname met ten minste 80% bywoning van oefeninge
Erekleure en optredes. (met minimum van 5 optredes deur die jaar)
Erekleure 1. 4 jaar deelname met ten minste 80% bywoning van oefeninge
en optredes. (met minimum van 5 optredes deur die jaar) 22
5. Junior Stadsraad
Erekaart 1. Een jaar lid (ten minste 80% vergaderings bygewoon)
Half- 1. Twee jaar lid (ten minste 80% vergaderings bygewoon)
Erekleure
Erekleure 1. Dien op dagbestuur of bestuur van Junior Stadsraad (ten
minste 80% vergaderings bygewoon)
6. Skoolbywoning
Erekaart 1. Erekaart en medalje aan gr 12 leerder wie 100 %
skoolbywoning vir 5 of 12 jaar gehandhaaf het.
7. VLR en PN-Raad
Erekaart 1. Indien ‘n leerder vir 2 jaar(nie noodwendig opeenvolgend)
verkies is tot VLR en sy/haar werk uitsonderlik goed gedoen
het. (Spesiale vermelding indien leerder gedien het op Klere en
Simbole-komitee met ten minste 80% bywoning van
vergaderings)
2. Gr 12 VLR 1 jaar goeie diens
Half- 1. Indien ‘n leerder vir 3 jaar (nie noodwendig agtereenvolgend)
Erekleure verkies is tot die VLR en sy/haar werk uitsonderlik goed gedoen
het. (Spesiale vermelding indien leerder gedien het op Klere en
Simbole-komitee met ten minste 80% bywoning van
vergaderings) 2. Een jaar uitstaande diens op die UK van die VLR
3. Een jaar verkies tot PN-leierraad
Erekleure 1. Indien ‘n leerder vir 4 jaar verkies is tot die VLR en sy/haar werk
uitsonderlik goed gedoen het. (Spesiale vermelding indien
leerder gedien het op Klere en Simbole-komitee met ten minste
80% bywoning van vergaderings)
2. Twee jaar uitstaande diens op die UK van die VLR of lid van die
dagbestuur
3. PN-raad dagbestuur ontvang ook medaljes
4. Twee jaar verkies tot PN-raad
*Finale evaluasie moet deur dagbestuur goedgekeur word.
23
8. Brugbou/ Water-kompetsie
Erekaart 1. Deelname aan Noord-Gauteng brugbou- en/of waterkompetsie.
Half- 1.Eindig onder eerste drie plekke tydens Noord-Gauteng brugbou
Erekleure en/of waterkompetisie.
Erekleure
1.Deelname aan nasionale brugbou en/of waterkompetisie ongeag die prestasie.
9. Wetenskap Ekspo
Erekaart 1. Verdienstelike sertifikaat tydens Noord-Gauteng Wetenskap
Ekspo
Half- 1. Silwer / brons medalje tydens Noord-Gauteng Wetenskap
Erekleure Ekspo
Erekleure 1. Goue medalje tydens Noord-Gauteng Wetenskap
2. Deelname aan Nasionale Wetenskap Ekspo
10. Geesgroep/Sanggroep
Erekaart 1. Twee jaar lid van groep
2. Groep behaal derde plek tydens interhoër
Half- 1. Drie jaar lid van groep
Erekleure 2. Groep behaal tweede plek tydens interhoër Erekleure 1. Vier jaar lid van groep
2. Twee jaar lid van groep asook een jaar ‘n dirigent
3. Geesbeker is tydens interhoër gewen
24
AFDELING E. EREROLTOEKENNINGS
1. Kultuurleerder van die jaar/ kultuurseun/kultuurmeisie. 2. Sportleerder van die jaar / sportseun/sportmeisie. 3. Veelsydigste leerder van die jaar.
4. Akademiese leerder van die jaar - word verkieslik aan ‘n matrikulant
toegeken. Indien ‘n gr 12-leerder nie erekleure verwerf het nie, kan ‘n gr 11-leerder vir die toekenning oorweeg word.
5. Die toekennings word gemaak vir die betrokke jaar. (Geen laerskool prestasie nie)
6. ‘n Leerder moet verkieslik erekleure in die betrokke afdeling verwerf het vir die
betrokke jaar. 7. Kwaliteit van deelname word in ag geneem.
8. ‘n Leerder kan hom/haarself nomineer deur deelname en prestasies
op voorgeskrewe vorm in te vul.
9. Enige personeellid kan ‘n leerder nomineer. Nominasies moet gesekondeer en
behoorlik gemotiveer wees. 10. Die Dagbestuur (Hoofdekomitee) het die finale beslissing.
11. Aanhangsel: Evalueringskale vir bepaling van ereroltoekennings kan
gebruik word.
25
AANHANGSEL
NORMTABEL: SPORTLEERDER VAN DIE JAAR Die sportseun en –meisie wat die meeste punte volgens die berekenings verwerf, sal die toekenning ontvang. Slegs sportsoorte waarin die skool verteenwoordig word en waarin 80% deelname was, sal in aanmerking geneem word (m.a.w. binne skoolverband), mits die provinsiale deelname nie bots met skooldeelname nie. Onder item 3 word alle spanne wat verteenwoordigend is en kleure wat ter sprake is in ag geneem. Provinsiaal / Nasionale kleure kry slegs erkenning na span verteenwoordig is (mits daar ‘n geleentheid is). Dit geld nie vir matrikulante nie. Geen erkenning word aan leerders vir Laerskool prestasies gemaak nie. By items 6 en 7 word die aantal punte toegeken na gelang van die prestasie van die individu.
Kriteria Punte
1 Punte per sportsoort 2
2 Punte vir hoogste skoolspan verteenwoordig
• A / 1ste span (Of gedeelte van seisoen) 2
• B / 2de span 1
• Indien ‘n leerder vir ‘n ander ouderdomspan speel, maar 2
ook vir die 1ste span, kry hy/sy addisionele erkenning
• Top 12 en / of Top 20-span 2
3 • Provinsiale kleure vir AVS indien in A-span van die skool 2
gespeel
• Provinsiale kleure vir Klub/Royal Bafokeng 4
• Provinsiale kleure (B-spanne) 4
• Provinsiale kleure 6
4 SA-kleure / span 10
5 Sportkaptein 2
6 Prestasie op baan / veld (bv medaljes / spesiale toekennings) * Volgens
glyskaal uit
10
7 Bevordering van beeld van skool en gesindheid tydens Volgens
beoefening van sport * glyskaal uit
10
* tree slegs in werking indien ‘n gelykop puntetoekenning ter
sprake kom
26
NORMTABEL: KULTUURLEERDER VAN DIE JAAR Maksimum 20 punte per afdeling Vir elke leerder word elke afdeling in ag geneem. Leerder moet aan ten minste 6 van die 12 afdelings deelneem *Kunswedstryde moet bewys lewer van verskillende items
REDENAARS *KUNSWEDS TONEEL PNNK REVUE PUBLIKASIES EKSPO VERENIGINGS W KENNIS AFR + ENG INTERNE KOOR
EN DEBAT
(x3 kwartale) TRYDE (AFR/ENG) OLIMP OLIMP VASVRAE
(3x kwartale)
Ander (soos:Geegroep
, Speathon ens)
(individueel) OPVOERINGS
Deelname - 2 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Deelname: Afrikaans 2 -
Engels 2 -
Karakterrol +1
Hoofrol +1
Bestuurslid +1 +1
Voorsitter/redakteur +3 +3
Graadwenner +1 -
Seun/meisiewenner +1 -
Skoolwenner +2 +2
Afdelingwenner +5 +5 +1 +1 +5 +5
Provinsiale wenner +5 +5 (15) per +2 (algehele 5
Katergoriewenner +5 +5(15) afdeling, wenner) +5
maks 5
Landswenner(Beeld) LW: kunswed
het slegs
afd/kat wenner
1-4 goue sertifikate +1 Brons: 2
5-7 goue sertifikate +2 Silwer: 3
8+ goue sertifikate +3 Goud: 4
(MAKS 5)
Junior Stadsraad 5
Bestuur Junior SR +2
Optrede - - - - +1 per - - +1 per
optrede Optrede
(maks 5) (maks 5)
27
NORMTABEL – VEELSYDIGHEID
• Vyf terreine: Akademie, Leierskap, Kultuur, Sport, Ander. Deelname geld vir skoolaktiwiteite.
AKADEMIE LEIERSKAP KULTUUR SPORT ANDER
5 5 5 5 5
A - 5 Een punt vir elke terrein Een punt vir elke Een punt vir elke Een punt vir elke aktiwiteit waar leerder
B - 4 waar leerder as leier verskillende aktiwiteit sportsoort waaraan verder betrokke is, bv.voorsanggroep,
C - 3 optree, bv. UK (Ekstra waaraan deelneem: deelneem, bv. sagtebal/krieket tellinghouer,
D - 2 erkenning vir hoofleiers), Magalies- jeugkoor, Revue, Atletiek, Netbal, skeidsregters, noodhulp, medialeier,
E - 1 VRL, BL-verteenwoordiger, Redenaars, Debat, Vasvra Hokkie, Rugby, tennistoernooi, potjiekos, Leef vir
sportkaptein, hoofleier by (al 3 kwartale), Krieket, Sagtebal, Christus-span, Mnr & Mej PNHS,
Revue,VCSV-voorsitter Toneel, PNNK, VCSV- Swem, Gholf, fotografie, cheerleaders, tegniese span,
Jnr Stadsraad (ekstra bestuur, Wapadlig, Ekspo, Tennis, Skaak, Brugbou, geesgroep, alle olimpiade ( 1
erkenning vir bestuur), Kunswedstryde, Ebony and Sokker, Jukskei vir elke vak) , enige diens tydens
Wapadlig Redakteur Ivory ens. Opedag of bemarkings geleenthede
• Om die Veelsydigheidstrofee vir Gr 8-12 te bepaal word die punte bymekaar getel. In geval van gelykop uitslag moet vertikale
prestasie in ag geneem word ten einde wenner te bepaal. • Om veelsydigste leerder in die skool te bepaal word Gr 8-12 se wenners in berekening gebring. Kyk vars na die situasie.
Vertikale prestasie word ook hier in ag geneem.
28
Trofeë : Akademie
Beste Prestasie in Gr 12 vir eksamenvak
Afrikaans (Huistaal) Henda Roux
Afrikaans (Eerste Addisionele taal) Hannetjie Smith
Engels (Eerste Addisionele taal) B Smit
Engels (Huistaal) Martjie Viljoen
Wiskunde Dr SWH Engelbrecht
Wiskundige Geletterdheid Meyer
Fisiese Wetenskappe FHS Nel
Lewenswetenskappe Kleynhans
Inligtingstegnologie LJ Nel
Ingenieursgrafika en Ontwerp Greyling
Geografie Ds Jannie van der Walt
Gasvryheidstudie Prakties Este Auret
Gasvryheidstudie Teorie Deklerk Naude
Geskiedenis
Rekeningkunde L Boshoff
Besigheidstudie Sakekamer
Toerisme FZ Jewellery Designs
Lewensorientering PNHS
Beste tweetalige leerder Rapportryers
Rekenaartoepassingstegnologie(Teorie) Kamffer
Rekenaartoepassingstegnolgie(Prakties) Kamffer
Visuele Kunste (Prakties) Design school of South Africa
Visuele Kunste (Teorie) Surina van der Westhuizen
*Minimum van 60% vir toekenning
Kobus Dreyer wisseltrofee vir Volgehoue prestasie op TOP 10
Hoogste gemiddeld vir alle vakke Gesamentlik in elke
Graad
Gr 8
Gr 9
Gr 10
Gr 11
Gr 12
29
Trofeë : Akademie gr 11
Afrikaans (Huistaal) Xavier van Niekerk
Engels (Eerste Addisionele taal) Josef Gouws
Wiskunde Carolyn Erasmus
Wiskundige Geletterdheid Akademie vir Leerderprestasie
Fisiese Wetenskappe “Brugbou wenners 2013”
Lewenswetenskappe Sastel
Inligtingstegnologie BelgiumCampus (plus beurs)
Ingenieursgrafika en Ontwerp AwesomeEngineering
Geografie Mev CC van der Walt Gasvryheidstudie TawnyCreek SPUR
Geskiedenis Neels Driescher Rekeningkunde Theresa Schoeman
Rekenmeesters
Besigheidstudie Louis Dekker
Toerisme Marguerite Nel
Lewensorientering Ria de Nysschen
Rekenaartoepassingstegnologie Akademie vir Leerderprestasie
Visuele Kunste Akademie vir Leerderprestasie
*Minimum van 60% vir toekenning
Trofeë : Akademie gr 10
Afrikaans (Huistaal) Henda Roux
Engels (Eerste Addisionele taal) Johan Potgieter
Wiskunde AwesomeEngineering
Wiskundige Geletterdheid Akademie vir Leerderprestasie
Fisiese Wetenskappe Sastel
Lewenswetenskappe ZikizaGroup
Inligtingstegnologie Akademie vir Leerderprestasie
Ingenieursgrafika en Ontwerp AwesomeEngineering
Geografie Paul Kruger
Geskiedenis Neels Driescher Gasvryheidstudie Sacramento Spur
Siviele Tegnologie RieksTowing
Rekeningkunde Theresa Schoeman
Rekenmeesters
Besigheidstudie Akademie vir Leerderprestasie
Toerisme Bianca Nel
Lewensorientering Akademie vir Leerderprestasie
Rekenaartoepassingstegnologie Akademie vir Leerderprestasie
Visuele Kunste Akademie vir Leerderprestasie
*Minimum van 60% vir toekenning
30
Trofeë : Akademie gr 9
Afrikaans (Huistaal) Carin du Toit
Engels (Eerste Addisionele taal) Gerneke & Potgieter Prokureurs
Wiskunde AwesomeEngineering
Natuurwetenskappe Akademie vir Leerderprestasie
Sosiale Wetenskappe PNHS
Tegnologie Akademie vir Leerderprestasie
Skeppende Kuns Akademie vir Leerderprestasie
Lewensorientering Akademie vir
Leerderprestasie
Ekonomiese weteskappe Theresa Schoeman
Rekenmeesters
*Minimum van 60% vir toekenning
Trofeë : Akademie gr 8
Afrikaans (Huistaal) Johan Potgieter
Engels (Eerste Addisionele taal) Louwrens Riekert
Wiskunde Maryke Myburgh
Natuurwetenskappe Clinton Agnew
Sosiale Wetenskappe PNHS
Tegnologie Overkruin Uitrusters
Skeppende Kuns Natashja Smit
Lewensorientering Overkruin Uitrusters
Ekonomiese weteskappe Theresa Schoeman
Rekenmeesters
*Minimum van 60% vir toekenning
Trofeë : Sport *
Rugby
1 Beste O/14-speler John Adam
2 Beste O/15-speler Gert van Tonder
3 Beste 0/16 speler Tino Ferero
4 *Beste rugbyspeler Bennie Wannenburg
5 Beste voorspeler (Senior) Herman Bester
6 Beste agterspeler (Senior) Tim van Kruiselbergen
7 Beste tweedespan speler Johan van Vuuren
Krieket
1 Beste 0/14 speler Frits Snyman
2 Beste 0/15-speler Krieket Akademie
3 *Beste senior speler Piet Strydom
4 Beste 1ste span kolwer Neels Driescher
5 Beste 1ste span bouler Rikus Truter
6 Beste dogter
Netbal 31
1 Beste 0/14 vordering Hansen
2 Beste 0/15 vordering C van Wyk
3 Beste 0/16 vordering EW van der Merwe
4 Beste senior vordering M Smith
5 Beste O/14-speelster Van den Berg/Davel
6 Beste O/15-speelster Sanet Smith
7 Beste O/16-speelster AJ Theron
8 Beste tweede span speelster Frank Louw
9 Beste O/17 – speelster Kaltwasser
10 Beste senior speelster Roux
11 Beste netbaldoel Haasbroek
12 Beste senterblok speler Adene Venter
13 Beste verdedigerblok speler Malan
14 Beste volgehoue prestasie oor 5 jaar Dawie du Plessis
Hokkie
1 Beste 0/14 speelster dogter Booyse
2 Beste 0/15 –speelster dogter Suzanne Claassen
3 Beste 0/16 – speelster dogter Isabel van Vuuren
4 Beste senior speelster dogter Franci Aletta
5 Uitsonderlike spel dogter Christa Viljoen
6 Beste Junior Eerstespanspeelster dogter Groenewald
7 Beste tweedespan speler dogter Johan van der Linde
8 Beste doelwagter dogter Roelien van Vuuren
9 Beste speler (seun) Hanlie Snyman
10 Beste vordering (seun) Lize Kok
Swem
1 Junior Victrix Ludorum* Haupt en Vennote
2 Junior Victor Ludorum* Cornel Dreyer
3 Senior Victrix Ludorum* Haupt en Vennote
4 Senior Victor Ludorum* Cornel Dreyer
5 Beste swemmer Seun Trustbank
6 Beste swemmer Meisie Tileba Apteek
* Interhuis trofeë – indien twee swemmers gelyk is, word gekyk na die tye as bepalende
faktor.
Sagtebal
1 Beste 0/14 speler: seun en dogter FZ Jewellery Designs
2 Beste 0/15 speler: seun en dogter FZ Jewellery Designs
3 Beste 0/16 speler: seun en dogter FZ Jewellery Designs
4 Beste 0/19 speler: seun en dogter FZ Jewellery Designs
5 *Speler van die jaar –Seun en Dogter PNHS
Atletiek
1 Beste Junior Meisies Baanatleet Atletiek Akademie
2 Beste Junior Seuns Baanatleet Volgens aanvaarde
Atletiek Akademie
3 Beste Senior Meisies Baanatleet Atletiek Akademie
Tabelpunt bv ASA vir
4 Beste Senior Seuns Baanatleet Atletiek Akademie
32
5 Beste Junior Meisies Veldatleet beste 2 items baan / Atletiek Akademie
veld
6 Beste Junior Seuns Veldatleet Atletiek Akademie
7 Beste Senior Meisies Veldatleet Atletiek Akademie
8 Beste Senior Seuns Veldatleet Atletiek Akademie
9 Atleet wat uitmuntende vordering toon Bonifier
10 Beste Dogters Atleet Herman Bester
11 Beste Seuns Atleet PNHS
Tennis
1 Beste O/15 dogter (enkel) DJ Vorster
2 Beste bo 15 dogter (enkel) PNHS
3 Beste O/15 seun (enkel) Prof JG Huisamen
4 Beste bo 15 seun (enkel) Florauna
5 Beste O/15 dogters (dubbel) Susanet Strydom
6 Beste bo 15 dogters (dubbel) PNHS
7 Beste O/15 seuns (dubbel) Sportoria
8 Beste bo 15 seuns (dubbel) Tienie Steyn
9 Beste O/15 gemengde (dubbel) Zania Bosman
10 Beste bo15 gemengde (dubbel) Welma Jacobsz
Landloop
1 Beste O/15 dogter Engelbrecht
2 Beste bo 15 dogter HW Janse van Vuuren
3 Beste O/15 seun TC du Plessis
4 Beste bo 15 seun Dick van der Westhuizen
Skaak
1 Beste speler Ettiene Lewis
2 Mees belowendste speler Simpson
Gholf
1 Beste Gholfspeler Schutte/Truter
* Toekenning van Beste Rugby, Krieket en Sagtebal spelers moet kom uit kandidate van reeds benoemde toekennings * Toekennings word bepaal deur paneel van afrigters
Trofeë : Kultuur
Redenaars
1 Beste junior voorbereid Madele Cronje
2 Beste junior onvoorbereid Josua Joubert
3 Beste senior voorbereid Ronel Schoeman
4 Beste senior onvoorbereid Pine Pienaar
5 Algehele beste redenaar Tolsma
6 Beste Engelse Redenaar PNHS
7 Beste onvoorbereide redenaar Motorking and Marine
Ekspo
1 Beste junior Ekspo-leerder Junior Ekspo
33
2 Beste senior Ekspo-leerder Francois de Lange
Revue
1 Beste junior leerder
2 Beste senior leerder Petro Oosthuizen
Kunswedstryd / Eisteddfod
1 Beste leerder in Kunswedstryde en Eisteddfod Kunswedstrydallegaartjie
Interne Vasvra
1 Wenner van interne vasvra Myburgh
Debat
1 Beste Junior Trofee Monika Basson
22 Beste Senior Trofee Amorie Delport
Voortrekkers
1 Voortrekker van die jaar Sam Scott
Trofeë : Diens
Noodhulp
1 Kennis en Dienslewering Bennie Wannenburg
VCSV
1 Diens en Leierskap by VCSV Frieda Tolsma
2 Diens en Leierskap by Leef vir Christus Jacquis Tolsma
SPESIALE TOEKENNINGS
SPORTSEUN VAN DIE JAAR
SPORTMEISIE VAN DIE JAAR
JUNIOR SPORTSEUN VAN DIE JAAR Gerhard Vermaak wisseltrofee
JUNIOR SPORTMEISIE VAN DIE JAAR Bindco wisseltrofee
SENIOR SPORTSEUN VAN DIE JAAR
SENIOR SPORTMEISIE VAN DIE JAAR
KULTUURLEERLING VAN DIE JAAR
JUNIOR KULTUURSEUN VAN DIE JAAR
JUNIOR KULTUURMEISIE VAN DIE JAAR
SENIOR KULTUURSEUN VAN DIE JAAR
SENIOR KULTUURMEISIE VAN DIE JAAR
VEELSYDIGSTE LEERDER VAN JAAR Jaco Strydom wisseltrofee
VEELSYDIGSTE LEERDER GR 8 Pretoria-Noord dagkliniek trofee
VEELSYDIGSTE LEERDER GR 9 Pretoria-Noord dagkliniek trofee
VEELSYDIGSTE LEERDER GR 10 Pretoria-Noord dagkliniek trofee
VEELSYDIGSTE LEERDER GR 11 Pretoria-Noord dagkliniek trofee
VEELSYDIGSTE LEERDER GR 12 Pretoria-Noord dagkliniek trofee
AKADEMIESE LEERDER VAN DIE JAAR
Dagbestuurstoekenning vir uitsonderlikheid 34
BYLAAG TOT Trofeë BEPALING VAN VCSV-GPS TROFEë:
Aanhangsel F
VCSV-GPS • Uitnemend diensbaarheid
• 100% bywoning van alle VCSV-GPS aktiwiteite of aksies
• Positiewe gesindheid
• Besondere waarde sisteem en omgee vir mede-skoliere ( moet jaarliks ‘n waardebalkie verwerf het)
Leef-vir-Christus
• Uitnemend diensbaarheid
• 100% bywoning van alle Leef-vir-Christus aktiwiteite of aksies
• Positiewe gesindheid
• Aktief by al die aktiwiteite en reëlings en verwelkomings vir die Leef-vir-Christus week betrokke wees
• Toon besondere uitvoerende leierskap gedurende die Leef-vir-Christus week
35
BEPALING VAN PNHS SAGTEBALSPELER VAN DIE JAAR
1. Hoogste span verteenwoordig by. Gauteng-Noord, Gauteng of • 10 punte Nasionaal
USSASA (nasionaal). Speler kan nie vir meer as een span krediet • 7 punte Gauteng
ontvang nie, maar wel dié hoogste span wat verteenwoordig word: • 5 punte Gauteng-
Noord
2. Lid van PN-Span wat naaswenners in Gauteng-Noord • 3 punte
kampioenskappe
Lid van PN-Span wat Gauteng-Noord Kampioene word • 5 punte
Lid van PN-Span wat Gauteng Kampioene word • 7 punte
Lid van PN-Span wat SA Kampioen word • 10 punte
Lid van PN-Span wat naaswenners by SA is • 7 punte
Lid van PN-Span wat derde by SA eindig • 5 punte
Slegs hoogste prestasie se punt word geneem.
3. Individuele prestasies in Gauteng-Noord liga behaal
(aangewys by Gauteng-Noord Kampioenskappe).
3.1 Beste kolwer in ouderdomsgroep • 5 punte
3.2 Een van Top drie kolwers • 3 punte
3.3 Beste gooier in provinsie • 5 punte
3.4 Een van Top 3 gooiers • 3 punte
Slegs hoogste prestasie by 3.1 en 3.2 tel.
4. Individuele prestasies by SA Kampioenskappe behaal
(aangewys by SA Toernooi van vorige jaar)
4.1 Beste kolwer in ouderdomsgroep • 10 punte
4.2 Een van Top drie kolwers • 5 punte
4.3 Beste gooier by SA Toernooi • 10 punte
4.4 Een van Top 3 gooiers • 5 punte
Slegs hoogste prestasie by 4.1 en 4.2 tel. Sou daar ‘n gelykop uitslag tussen kandidate ontstaan, sal daar na vertikale (in diepte)
prestasie gekyk word in ‘n poging om ‘n wenner aan te wys. Die Dagbestuur van die skool sal
die finale bepaling kontroleer.
36
BEPALING VAN PNHS SWEMMER VAN DIE JAAR
1. SA Levels:
Level 2 • 4 punte
Level 3 • 5 punte
2. Lid van Streekspan • 3 punte
Lid van Gautengspan • 6 punte
3. Individuele prestasies tydens Interhoër
3.1 1 item gewen • 1 punte
3.2 2 items gewen • 2 punte
3.3 Victor / Victrix Ludorum • 2 punte
4. Individuele prestasies by Interhuis
4.1 Victor / Victrix Ludorum • 1 punt Sou daar ‘n gelykop uitslag tussen kandidate ontstaan, sal daar na vertikale (in diepte)
prestasie gekyk word in ‘n poging om ‘n wenner aan te wys. Die Dagbestuur van die skool sal
die finale bepaling kontroleer.
BEPALING VAN PNHS ATLEET VAN DIE JAAR
1. SA-span 7 punte
Goud 3 punte
Silwer 2 punte
Brons 1 punt
2. SA-Kampioenskappe Kwalifiseer (Skole / ASA) 5 punte
Goud 3 punte
Silwer 2 punte
Brons 1 punt
3. Gauteng Skole 3 punte
Gauteng Skole en Gauteng-Noord Medaljes
Goud 3 punte
Silwer 2 punte
Brons 1 punt
4. TOP 20-span 2 punte
Goud 3 punte
Silwer 2 punte
37
Brons 1 punt
5. ABSA-punte (erkende puntetabel moet bepaal word)
1 ste 3 punte
2 de 2 punte
3 de 1 punt
6. Interhoërspan 2 punte
3 eerste plekke 3 punte
2 eerste plekke 2 punte
1 eerste plek 1 punt
Kaptein/e 1 punt
Rekord 1 punt Sou daar ‘n gelykop uitslag tussen kandidate ontstaan, sal daar na vertikale (in diepte)
prestasie gekyk word in ‘n poging om ‘n wenner aan te wys. Die Dagbestuur van die skool sal
die finale bepaling kontroleer.
3
8