dis nie net die ma wat karel - rooi rose€¦ · tot e tot d. stik kop-insetsel aan voorste...

4
1 215 ROOI ROS E, 1 8 Mei 1983 KATRIEN KAMEEL EN KAREL BENODlGDHEDE: SO,8 em oranje kort- poolpelssto/, 142 em breed; swart borduur- wo/; kapokWO/; klein stukkies donkerbruin, wit en roo vilt_ GROOTTE: Kalrien se hoogte , 38 em; Karel se hoagIe , 20 em_ AANWYSlNGS: Maak papierpalrone va n diagramme (3- mm word vir omslag l oege - laal)_ Plaas pattqne op maleriaaJ (pyltjies dw rigting van pool aan) en knip wI soos volg: KATRIEN: Knip wI oranje pelsstof 2 Iyfdele (volledige bu ltelyn, 1 omgekeerd) ; 2 onderlywe (ondersle deel van liggaam, 1 omgekeerd) ; 1 kop-insetsel; 1 ken -insetsel; 4 voelkussings ; 4 ore; 1 strook van 13 K 4 em en 1 sirkel mel deursnee van 6,5 em vir slerl. (knip pool)_ Knip uil bruin viiI 2 monddele , 2 oogIede, 2 neusgale _ Knip wI rooi viiI 1 long_ KAREL: Knip uil oranje pelsstof 2 Iyfdele (volledige bwte!yne, 1 omgekeerd) ; 2 onder- Iywe (onderste d eel van Iyf , 1 omgekeerd) ; 1 kop-insetsel; 1 voor -i nsetsel; 4 ore; 4 voel - kussings; 1 strook van 2 x 5 ,5 em en 1 sirkel mel deursnee van 3,5 em vir stertkwas (knip pooI)- Knip wI bruin viiI 2 oogdele vir agter oil (volledige buitelyne ); 2 pupille_ Knip uil wit viiI 2 dele vir oil (binnekanle)_ KATRlEN: PIaas peiskante van onderlyf- dele ooreenslemmend opmekaar en stik van G tot X en X 101 C loe , maar los X tol X oop vir stopsel _ Stik ken-in&etaeI aao onderlyfdele vas, D aan G aan D_ Stik reguil rand van long in rniddel tussen monddele vas en heg F aan F vas _ Mel regte kanle opmekaar, stik een monddeel aan ken -inselsel, E aan E vas en stik Dis nie net die ma wat haar kleinding Iiefhet nie, hierdie sagte speelgoed kruip sommer diep in 'n mens se hart. Petra Panda en Piet word gebrei en Katrien Kameel met Karel, en Koekie Kangaroe met Kosie word van pelsstof gemaak deur HENRIETTE LOUW

Upload: others

Post on 22-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dis nie net die ma wat KAREL - Rooi Rose€¦ · tot E tot D. Stik kop-insetsel aan voorste insetsel van A tot A vas. Met pelskante oprnekaar, stik een onderlyfdeel van een Iyfdeel

1 215 ROOI ROS E, 1 8 Mei 1983

KATRIEN KAMEEL EN KAREL

BENODlGDHEDE: SO,8 em oranje kort­poolpelssto/, 142 em breed; swart borduur­wo/; kapokWO/; klein stukkies donkerbruin, wit en roo vilt_ GROOTTE: Kalrien se hoogte, 38 em; Karel se hoagIe, 20 em_ AANWYSlNGS: Maak papierpalrone van diagramme (3- mm word vir omslag loege­laal)_ Plaas pattqne op maleriaaJ (pyltjies dw rigting van pool aan) en knip wI soos volg:

KA TRIEN: Knip wI oranje pelsstof 2 Iyfdele (volledige bultelyn, 1 omgekeerd); 2 onderlywe (ondersle deel van liggaam, 1 omgekeerd); 1 kop-insetsel; 1 ken-insetsel; 4 voelkussings; 4 ore; 1 strook van 13 K 4 em en 1 sirkel mel deursnee van 6,5 em vir slerl. (knip pool)_

Knip uil bruin viiI 2 monddele, 2 oogIede, 2 neusgale_

Knip wI rooi viiI 1 long_

KAREL: Knip uil oranje pelsstof 2 Iyfdele (volledige bwte!yne, 1 omgekeerd); 2 onder­Iywe (onderste deel van Iyf, 1 omgekeerd); 1 kop-insetsel; 1 voor-insetsel; 4 ore; 4 voel­kussings; 1 strook van 2 x 5,5 em en 1 sirkel mel deursnee van 3,5 em vir stertkwas (knip pooI)-

Knip wI bruin viiI 2 oogdele vir agter oil (volledige buitelyne); 2 pupille_

Knip uil wit viiI 2 dele vir oil (binnekanle)_

KA TRlEN: PIaas peiskante van onderlyf­dele ooreenslemmend opmekaar en stik van G tot X en X 101 C loe, maar los X tol X oop vir stopsel_ Stik ken-in&etaeI aao onderlyfdele vas, D aan G aan D_ Stik reguil rand van long in rniddel tussen monddele vas en heg F aan F vas_

Mel regte kanle opmekaar, stik een monddeel aan ken-inselsel, E aan E vas en stik

Dis nie net die ma wat haar kleinding Iiefhet nie, hierdie sagte speelgoed kruip sommer diep in 'n mens se hart. Petra Panda en Piet word gebrei en Katrien Kameel met Karel, en Koekie Kangaroe met Kosie word van pelsstof gemaak deur HENRIETTE LOUW

Page 2: Dis nie net die ma wat KAREL - Rooi Rose€¦ · tot E tot D. Stik kop-insetsel aan voorste insetsel van A tot A vas. Met pelskante oprnekaar, stik een onderlyfdeel van een Iyfdeel

ander monddeel aan kop-insetsel vas, A aan A. Met pelskante opmekaar, stik een onderlyfdeel aan een Iyfdeel vas

~anaf C rondom bene tot by 0 en los bene onder oop. 5tik dan Insetsel/mond,/insetselstrook aan dieselfde Iyfdeel van 0 tot E na F na A tot B vas. Herhaal aan ander kant. 5tik \yfdele van B tot C toe op rug. 5tik dan voetkussinkies vas. Dop om na regte kant, stop op en werk opening toe. Hou been reghoekig met onderlyf en werk binnebobeen aan onderlyf vas. Herhaal met ander bene.

Met pelskante opmekaar, stik oordele aan· mekaar, maar los reguit rand oop. Dop om na regte kant, vou ore aan onderkant dwars en werk oorhands toe. Werk are aan kop vas. Rol stertstrook, met pels aan buitekanl, sty{ toe. Vangsteek opgerolde rande vas. Werk klein voorstekies rondom rand van stert­kwassirkel en druk 'n klein bietjie kapok in middel in. Trek garing effens in, druk onder· punt van stert in stertklos in, trek garing sty{ en werk klos stewig aan stert vas. Werk ander punt van stert aan Iyf vas.

KAREL: Plaas pelskante van onderly{dele ooreenstemmend opmekaar en slil< van E tot X tot C toe, maar los X tot X oop vir stopsel.

Stik voorste insetsel aan onderly{dele vas van 0 tot E tot D. Stik kop-insetsel aan voorste insetsel van A tot A vas.

Met pelskante oprnekaar, stik een onderlyfdeel van een Iyfdeel vas vanaf Crondom bene tot by 0, maar los bene onder oop en slil< insetsel aan dieseJfde Iy{deel van 0 tot A tot B vas. Herhaal met ander kant. Stik rugnaat van B tot C toe. Werk voetkussings aan. Dop om na regte kant, stop sty{ op en werk opening toe. Werk bene aan soos uiteengesit vir Kamen.

Maak ore en stert soos uiteen· gesit vir Katrien. Gebruik swart wol en borduur bek met 'n enkele reguit steek van wang tot wang en vangsteek af· waarts in middel am g1imlag te vorm. Borduur vir elke neusgat 'n enkele ketting· steek. Vangsteek pupil aan

ROOI ROSE, 18 M el 1983 127

oogstuk en oog dan aan rugstuk vas. Werk vas. Verwyder pool by aI die nate. Borsel.

PETRA PANDA EN PIET BENODlGDHEDE: Vir Petra: 1 boI (50 g) Potons Beehive Shetlond-bonkige breidraod in wit (W) en 1 boI swart (5); 'n poor 4·mm·breipenne. Vir Piet: 1 boI elk (50 g) Potons Beehive 4-drood in wit (W) en swart (5); 'n poor 3-mm·breipenne. Vir albei pandas: 2 oii wot stewig uasheg (0/ ueiligheid.spi!); klein stukkies swart uilt; lint uir die nek; stopse/.

GROOTTE: Hoogte uana/ punt van are: Petra, 27 em; Piet, 16 em. SPANNING: 8 ste per 5 em met 4·mm-breipenne en bonkige brei­draooen 14steper5emmeI3-mm­breipenne en 4-droad.

AFKORllNGS: r - regs; ow -oweregs; st(e) - steek (steke); alt -

o/lernaliewe; beg - begin; herh - her­hoal; vermin - verminder; vermeer -

uermeerder; ulg - ualgende; ks - kous­steek (J ry regs, 1 ry oweregs); tes - tesame;

oks - omgekeerde koussteek.

PETRA PANDA LYF: 5tel16 sle mel 5 op. Beg met 'n aw-ry, brei oks (aw-kant is regte kant) en vermeer 1 st aan albei kante van 2e ry en elke vlg ry totdat

daar 22 ste is. Vermeer 1 st aan albei kante van vlg alt rye

totdat daar 28ste is. Brei 20 rye reguit. Vermin 1 Sl aan elke kant van vlg ry en vlg 2 alt rye en

dan elke ry totdat daar 12 ste is. Brei 2 rye reguit. Heg al. Brei nog 'n deel op

dieselfde rnanier, maar gebruik W.

AGTERKOP: SIel12 ste op met W. Beg met 'n

aw-ry, brei oks en vermeer 1 st aan elke kant van 3e ry en

elke vlg ry tot· dat daar 24 ste is. Brei 10 rye reg-

NA BLADSY 12B

Page 3: Dis nie net die ma wat KAREL - Rooi Rose€¦ · tot E tot D. Stik kop-insetsel aan voorste insetsel van A tot A vas. Met pelskante oprnekaar, stik een onderlyfdeel van een Iyfdeel

128 ROOI ROSE 18 Mei 1983

GEENMAMMA SONDERBABA VAN BLADSY 127

uil. Vermin 1 st aan albei kante van vlg en daaropvlg 2 all rye. Vermin 1 st aan albei kante van elke ry totdat daar 12 ste is. Heg at. VOORKOPlNSETSEL: Stel 14 ste op met W en brei 1 ry aw. Brei oks en vermeer 1st aan albei kante van vlg 2 rye. Vermin 1 st aan albei kante van elke vlg alt ry totdat 4 ste oorbly. Brei 1 ry. Heg af. KANT VAN KOP: Beg by nekrand en stel6 ste met Wop. Beg met 'n aw·ry, brei 2 rye oks. Vermeer dan 1 st aan albei kante van vlg 4 rye. Hou voorrand regui! en vermeer 1 st aan einde van vlg ry en beg van daaropvlg ry (16 ste). Brei 2 rye reguit en eindig aan voorrand.

!;leg 4 ste af aan beg van vlg ry. Vermin 1 st aan beg van elke daaropvlg all ry tot 9 ste oorbly. Vermin 1 st aan albei kante van elke daaropvlg alt ry toldat daar 3 ste is en dan aan syrand van vlg all ry, r 2 tes. Heg af. Brei nog so 'n deel met vormings omgekeerd. ARMS (2): Stel16 ste op met B en brei 18 rye oks. Heg af. BENE (2): Stel18 sle op met B en brei 20 rye oks. Heg af. VOORPOTE (2): Stel 4 Sle op met W en aw 1 ry. Brei oks en vermeer 1 st aan albei kante van vlg 2 rye . Brei 3 rye regui!. Vermin 1 st aan albei kante van vlg 2 rye. Brei 1 ry. Heg af. AGTERPOTE (2): Stel5 sle op met W en brei 1 ry aw. Brei oks en vermeer 1 51 aan albei kante van vlg 2 rye. Brei 4 rye regui!. Vermin 1 st aan albei kante van vlg 2 rye. Heg af. ORE: (4): Stel6 ste op met S . Beg met 'n aw·ry en brei 2 rye oks. Vermeer 1 st aan albei kante van vlg 2 rye. Brei 4 rye regui!. Vermin I st aan albei kante van vlg 2 rye. Heg af. AFWERKING: Moenie pars nie. Plaas regte kante van Iyfdele opmekaar en werk toe, maar los nek (afgehegte rand) oop. Dop om na regte kant en stop op met stopsel. Werk sykopdele aanmekaar vanaf nek tot by afgehegte ste by neus. Werk kop·insetsel in. Werk agter· en voorkop· dele aanmekaar, maar los nek oop. Dop om na regte NA BLADSY 143

~i 1

Ons album bevat die mooi ­ste en eksklusiefste kaartjies in die land en vir elke smaak word voorsiening gemaak. Die alles-omvanende album is tot u beskikking vir 14 dae. Stuur asb. R2.00 pos­order om posgeld Ie dek aan :

Afd . R unique Drukkers

Posbus 1090 Tel. 27231 Kroonstad 9500_T~

I

KOSIE KANGAHOE

I .... .,.I£-..[A'"'

t-- Ken·

I l:5

Alii. (" \ insetsel. Lyf

CJ I<op

j ~ , Agter· , I

insetsel ll\ rt Onderlyf J \ X .... ,..."..

11 Stert V X

Skaal: 1 blokki~ = 2,5 em -'- -'- -'-

~C 0 C

KOEKIE KANGAHOE KA THIEN KAMEEL Skaal: I blokkie - 2.5 em

Jf O~rHH-t-+t-i H-t--t-;r4=in"'<.t-"t-r-+-~.::S~aal : 1 blokkie ~ -

2,5 em

It oop

N u~gal I+-h'i-H~J-I-+-If\rl-+-t--j I '" I I"

A

,.....J .L Lyf

Oog6d';b-1'"--f=±+ +-.pli'-t-tH''''' -I - - x: - - X'I--t-Ht-

.., 1

1\

1\ • ['Ie l ... in,setsel : \ . IX IX Agter· , H!::-T~·+:t-tAnnL'=+t-' insetsel t-H-l-..lkl, -l-l-4,++-I

~~~~t+~~~~l l~I ~'HrH Buite/binnebee~ -t­

L._

DIE "WAISTSHRINKER" U Iiggaam kry Yorm en atletiese fermheid met die rewolusionere "W AISTSHRINKER" Vibrolit.masseergordel.

Gebruik dit vir daardic: plekke warn u tiggaam se perfc:kte vonn 'n bieljic: verwaarloos is: MIDDEL. SITVLAK, DYE, ARMS, HEUPE, BENE EN NEK. Voc:l hoe die Waist­shrinkc:r sc 162 'vingertjies' u weer regknic: en gespanne spiere laat \'crslap. '0 Pap' maag . slap maagspiere, pap dye en silvIa" word weer (enn en stewig. Die "Waistshrinker ' 5timu· lecr die bloedsomloop in die bind- en spierweefsel. veTheter sel·ascmhaling en metabo­lisme , en herstel so u ferm voorkoms. 'n Pe rfcktepostuurdcur oet 'n knoppie te druk . Oil is van nut vir heide mans en vroucns. • Bestel vandag vir U ook een. Die "Waislshrinker" -massecrgordcl saam met die bock "ELECTRO MA SSAGE" deur P . Biede rm a nn , M.D .. behoort aan u vir R-".80 (koopbelasling cn posgeld ingesluit). Bestet vandag volgens ODS l4-dae terug.sluur-en·terugbetaal·waarborg. Pos hierdic ad-vertensie , u naam en adres met poswissellkonlanlftjek vir 'n bc.drag van R39.80 (of R5 deposito vir KBA·af· lewering) ingcsluit . aan: EURO-MALL. Dept. Ce-so.dlrield. Posbus 97.U , JOHANNESBURC 2000. (Cmtft PoInt·JCOOu, Marlboro, s..ndton).

ft / R 18/ 6/ 83

Page 4: Dis nie net die ma wat KAREL - Rooi Rose€¦ · tot E tot D. Stik kop-insetsel aan voorste insetsel van A tot A vas. Met pelskante oprnekaar, stik een onderlyfdeel van een Iyfdeel

GEENMAMMA SONDERBABA VAN BLADSY 128 kant. Stop op en werk aan Iyf vas met bene in 'n sitposisie.

Werk ore in pare aanmekaar en werk aan kop vas. Knip 2 ovaal stukkies uit swart vilt . Werk oe in middel van viII vas en werk dan aan gesig vas. Borduur neus en mond met swart borduur.vol soos op ioto . Knoop lint om nek in 'n strik.

PIET PANDA Voig aanwysings vir Petra

Panda, maar gebruik 3-mm-brei­penne en 4-draadbreigaring.

KOEKIEKANGAROE EN KOSIE

BENODlGDHEDE: 51 em grys kortpoolpelsstof, 142 em breed; klein stu1:<kie wit kortpoolpelsstof, 36 x 38 em; 'n stukkie wit voering­stof 28 x 15 em; 'n poor ae met wimpers (20 mm) vir Koekie; 'n poar 14·mm-wimper-oe vir Kosie; 14 em sma I rek vir Koekie se buidel; swart borduurwol; kapok; 'n stukkie swart viiI. GROOTTE: Koekie se hoagte, 42 em; Kosie se hoagte, 18 em. AANWYSINGS: Maak papier ­patrone volgens diagramme (3 mm vir nate toegelaat) . Plaas patrone op materiaal (pylljies dui

rigting van pool aan) en knip uit Was volg: KOEKIE: Knip uit grys pelsstol 2 Iyldele (1 omgekeerd); 1 agter­insetsel; 2 stertdele (1 omge­keerd); 2 buitebene (volledige buitelyn van been, lomgekeerd); 2 binnebene (gemerkte area E tot D weggelaat, 1 omgekeerd); 4 arms (2 omgekeerd); 1 ken' inset ­sel; 1 kop-insetsel; 2 are. Knip uit wit pelsstol 1 buidel, 1 voor-inset ­sel, 2 are. Knip uit voering­materiaal l buidel en uit swart vilt 1 neus. KOSIE: Knip uit grys pelsstol 2 Iyfdele (1 omgekeerd); 1 kop-in ­setsel vir agterkop; 20nderlyfdele (1 omgekeerd); 1 ken-insetsel; 2 sterte (I omgekeerd); 4 arms (2

-breier.8179,OO (sonder AVB)

so maklik, SO die .~.

gas)D w.-ul. Die met! ODCekompUseerde breier ooit. Die eenvoudige, aterkgeboude Bond is nie net makllk om mee te werk nie, maar ook ma.kJik om op te atel en weer later wag te sit. Dis llg en kompak en kan omtrent orals weggepak word. Die ultmuntende, moderne ontwerp het in die Verenigde Konlnkryk die "Observer" se "Innovation Award" gewen as die bests nuwe produk van die jaar.

Keel U SO voorraadhoueH Iandm Kry die naam en adres vanjou naaste voorraadhouer van die Outomatiese Bond-breier_ Vul net die koepon in of bel (Oli) 788-52B6. (Handelsnavrae aan dieselfde adres asseblief. )

r------------------, Mil Owl W_ .1iiiIIr, .... BUB', 8aaaMl41111.

I I I I

SIuur T1Tf assebllef die adres van die DMSte VIlOlT&&dbouer van die merkwaardlge nuwe Outomatleee I Bond-breier. I Naam Adrea I

I Poskode Telefoon L R/R 18/ 5/ 83..1 -----------------­......,. Bates 000dsNp II AssocIates 9679la1101ags

ROOI ROSE, 18 Mei 1983 143

omgekeerd); 2 ore. Knip 2 ore uit wit. KOEKJE: Pas buide\-en voering­dele opmekaar en stik bo- en onderrande met regte kante op­mekaar. Dop om na regte kant en stik bo oor buidel allangs stippel­Iyn en maak 'n huls vir rek. Steek rek deur en werk albei punte stewig vas. Plaas vollooide buidel op regte kant van insetsel voor. Stik oor synate en 'onderkant , G tot G.

Stik ken-insetsel van F lot F aan voorste insetsel vas. Stik kop-insetsel aan ken-insetsel van A tol A vas. Stik dan kop-inselsel aan agterste insetsel van B tot B vas en agterste insetsel aan voorste insetsel van Clot C wat sodoende 'n deurlopende Ius VOlm.

Plaas pelskante opmekaar en stik builebeen aan Iyl, E lot D vas en binnebeen aan buitebeen vanal E rondom poot tot by D. Herhaal met ander Iyf/been. Met pelskante opmekaar, stik een rand van in· setsel-strook aan een Iyfdeel A tot B tot C tot D tot E tot F 101 A vas. Herhaal met ander kant, maar los X tot X oop vir SIOPse!.

Heg oe aan regte kant vas. Stop styf op, maar wees ekstra versigtig met bene. Werk opening toe. Werk arms toe, maar los X tot X oop. Dop om na regte kant en stop op. Werk openings toe. Werk arms met leersteek aan Iyf vas, plaas arms op slippellyn en werk aan albei kante vas. Werk stertdele aanmekaar. maar los reguit kante X tot X oop. Dop om na regie kant en stop op. Werk oop kant met leers leek aan Iyf vas en plaas dit in midde l va n aglerste insetsel mel basis van stert ongeveer 3 em bokant C tot C soomlyn.

Werk een wil oor aan een grys oor vas met pelskanle opmekaar en los onderkante oop_ Dop om na regte kant. Vou by basis dubbel. wit pelsaan binnekant en werk oorhands deur al vier diktes vas. Werk met leersteek aan kop op stippellyn mel wit pels na vore vas.

Borduur vir mond met swart wol 'n enkele reguit steek vanal wang tot wang en vangsteek al­waarts in middel om n glimlag te vorm. Werk voorsteek rondom rand van neus en moenie afheg nie. Druk kapok in, trek garing styl en heg stewig af. Werk neus by A tot A op gesig vas_ Trek pool uit nate en borsel. KOSIE: Plaas pelskante opme­kaar en werk onderlywe van E tot Xen X tol D aanmekaar, maar los X tot X oop_ Stik ken-insetsel aan onderlywe vas, I!< tot E tot A. Stik kop/ agter-insetsel aan ken·inset­sel, B lot B vas_ Stik kop/agter­insetsel aan onderlywe vas, C tot D tot C.

Stik een rand van onderlyf/in­setselstrook aan een Iyldeel vas, A tot B tot C rondom bene tot by A. Herhaal met ander kant. Heg oe vas, stop op en werk openi'!l! toe_ Vohooi soos Koekie_ •